| Modulekode | LCC 712 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Definisie van die probleem: die behoefte aan teorie van tweedetaalverwerwing: die aard van taal, die aard van die menslike verbale kommunikasieproses, dimensies van akademiese geletterdheid; die behoeftes van tweedetaalleerders in SA; die doelwitte van taalaanleer; die verskil tussen T1-, T2- en T3-verwerwing; tweedetaalaanleerprosesse; die aard van menslike leerprosesse; die aard van taalverwerwing; die faktore wat effek het op taalverwerwing; die sosio-kulturele konteks van taalverwerwing; die taalpolitieke konteks van taalverwerwing; die rol van die T1 in T2-verwerwing. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App